Danny DeVito

Danny DeVito
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel Michael DeVito Jr.
Geboorte 17 November 1944 (1944-11-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3 (insluitende Lucy DeVito)
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny DeVito (gebore 17 November 1944) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Throw Momma from the Train (1987), The War of the Roses (1989), Batman Returns (1992), en Matilda (1996). Lucy DeVito is sy dogter.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy